Skip to content

Tshwane sê dis steeds onveilig om kraanwater in Hammanskraal te drink [KLANK]

# Die Stad Tshwane waarsku inwoners van Hammanskraal dat dit steeds onveilig is om kraanwater in die gebied te drink as gevolg van voortslepende probleme met watergehalte by die Temba-watersuiweringsaanleg. Die gebied was in Mei 2023 die middelpunt van ʼn cholera-uitbreking waartydens meer as 30 mense dood is. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê kraanwater wat deur die aanleg versprei word, is wel geskik vir ander huishoudelike gebruik:

ENG MashigoONTapWater