Skip to content

EFF verwerp terugtrekking van Madonsela se aanstelling as getuienisleier van die Ampsklagkomitee [KLANK]

# Die EFF het heftig kritiek gelewer op die onttrekking van advokaat Thandazani Madonsela se aanstelling as getuienisleier van die Ampsklagkomitee. Madonsela se aanbeveling is herroep te midde van ʼn regshersiening van president Cyril Ramaphosa se beswaar in verband met die Phala Phala-skandaal. Die Ampsklagkomitee se 31 lede van 16 politieke partye het tot Vrydag geleentheid om nog benoemings vir ʼn getuienisleier in te dien. Omphile Maotwe van die EFF sê die lys beskikbare kandidate moet uitgebrei word:

ENG MaotweOnList