# Statistiek Suid-Afrika sê 85-persent van mense 16 jaar en ouer het verslawing, dwelm- of alkoholmisbruik as die hoofoorsaak van geweld teenoor vroue en kinders geïdentifiseer. Die woordvoerder, Boitumelo Mooketsi sê die jongste verslag oor slagoffers van misdaad uit die verslag oor regering, openbare veiligheid en geregtigheid dui daarop dat meer as 80-persent van vroue en mans glo huweliksmaats of intieme lewensmaats is verantwoordelik vir die meeste geslagsgeweld:
Statistiek SA sien sterk verband tussen dwelmmisbruik en geweld [KLANK]
ENG MooketsiOnAbuse