Skip to content

Sokker: Mosimane gryp uitdaging aan om Bafana Bafana te lei [KLANK]

# Die pas-aangestelde Bafana Bafana-afrigter, Pitso Mosimane, het die verantwoordelikheid aanvaar om Suid-Afrika se nasionale span met trots, vasberadenheid en nederigheid te lei. Mosimane sê sy terugkeer 14 jaar na sy eerste termyn as afrigter is ‘n spesiale oomblik in sy loopbaan. Mosimane erken die afrigting van Bafana is ‘n grootse taak, gegewe die belangrikheid van die span vir die nasie. Hy prys Suid-Afrikaners se eenheid agter die nasionale span, met ondersteuners wat die Bafana-trui met trots dra:

ENG-MosimaneOnBafana