Skip to content

Sokker: Mosimane moet nog Bafana se hulpafrigter finaliseer [KLANK]

# Sokker: Die pas-aangestelde hoofafrigter van Bafana Bafana, Pitso Mosimane, sê sy tegniese span is nog nie volledig nie, met nog ‘n hulpafrigter wat aangestel moet word. Mosimane het by SAFA-huis bevestig dat Kabelo Rangoaga en Musi Matlaba lede van sy tegniese personeel is. Hy sê kandidate word noukeurig oorweeg om seker te maak die regte persoon word op nasionale spanvlak aangestel. Mosimane sê die proses duur voort:

ENG-MosimaneOnTechStaff