# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, het Ilitha Labantu geprys vir sy bydrae in die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord. Die Kaapstadse nie-winsgewende organisasie fokus op die bekamping van geweld teen vroue en kinders en bied slagoffers ondersteuning. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê alle beskikbare hulpbronne moet aangewend word om geweld teen vroue en meisies hok te slaan noudat geslagsgeweld en vrouemoord tot ‘n nasionale ramp verklaar is:
Minister Pule prys Ilitha Labantu se rol in die stryd teen geslagsgeweld [KLANK]
ENG GodlwanaONIlithaLabantu