Skip to content

DA in Tshwane sê verwydering van burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste is polities gemotiveer [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê die verwydering van die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Frans Boshielo, slegs twee maande voor ʼn verkiesing, is duidelik die gevolg van interne party-politiekery en nie oor aanspreeklikheid vir mislukking nie. Hy word vervang deur Molatelo Samuel. DA-woordvoerder Themba Fosi beweer Boshielo is verwyder omdat hy nie met die koalisie van korrupsie saamstem nie. Hy sê Samuel het min tyd om ʼn betekenisvolle uitwerking op dienslewering te hê:

ENG FosiONReshuffle