# ʼn Jurie in Las Vegas het Duane “Keffe D” Davis skuldig bevind aan die moord op Tupac Shakur, byna 30 jaar nadat die beroemde kletsrymer doodgeskiet is. Shakur is op 7 September talle kere geskiet tydens ʼn verbyry-skietery in Las Vegas en is dae later dood. Aanklaers beskuldig die 63-jarige Davis dat hy die aanval beplan en die vuurwapen voorsien het. Hy is die enigste persoon wat van die moord aangekla is. Davis kan moontlik lewenslank tronk toe gaan sonder parool.
Duane “Keffe D” Davis skuldig bevind aan moord in 1996 op kletsrymer Tupac Shakur