Skip to content

Trump waarsku Amerika sal reageer op enige Iranse aanvalle op sy magte in Jordanië

# President Donald Trump van Amerika het Iran gedreig na Teheran se wraakaanvalle op Amerikaanse militêre teikens in Jordanië en die Verenigde Arabiese Emirate, en sê “ons gaan hulle hard slaan”. Amerikaanse magte het twee Iranse vuurpyllanseerders op die Larak-eiland in die Straat van Hormoes aangeval. Drie mense is in die aanval dood. Trump het ook herhaal dat Iran smeek vir ʼn ooreenkoms met Amerika. Iran se minister van Buitelandse Sake sê vergeldingsaanvalle op basisse in Jordanië en die VAE is wettige verdediging.