Skip to content

Minister Chikunga sê nuwe raad oor geslagsgeweld moet beloftes in dade omskep [KLANK]

# Die minister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, het die nasionale raad oor geslagsgeweld en vrouemoord aangemoedig om regeringsbeloftes in dade te omskep. Chikunga het ná die raad se eerste vergadering op ‘n nuuskonferensie gesê die raad moet toesien dat wette en beleidsverbintenisse werklike beskerming aan vroue en meisies bied, oorlewendes ondersteun en oortreders aanspreeklik hou:

ENG ChikungaOnRealProtection