# Oudpresidente Jacob Zuma en Thabo Mbeki het hulle Konstitusionele Hof-aansoek verloor om regter Sisi Khampepe te dwing om te onttrek as voorsitter van die ondersoek na Waarheids- en Versoeningskommissie-sake. Zuma en Mbeki het aangevoer Khampepe se vorige WVK- en vervolgingsrolle maak haar partydig. Die hof het haar besluit bekragtig om nie te onttrek nie, en die oudpresidente moet nou voor die kommissie getuig. Regter Leona Theron het die uitspraak gelewer:
Konstitusionele Hof verwerp Zuma en Mbeki se aansoek vir regter Khampepe se onttrekking [KLANK]
ENG TheronOnRecusal