# Die Buffalo City-metro in die Oos-Kaap ervaar tans ‘n skielike toename in klein vlieënde insekte wat dikwels met muskiete verwar word. Die metro se woordvoerder, Luzuko Buku, het inwoners ná raadpleging met entomoloë verseker die insekte is onskadelik. Hy sê hul byt nie en hou geen gesondheidsgevaar in nie. Buku sê die ongewone weerpatrone kan verantwoordelik wees vir die skielike toename in hul getalle:
Buffalo City-metro stel inwoners gerus oor skielike toename in insekte [KLANK]
ENG BukuONWidespreadInsects