# Spesiale Olimpiese Spele: Vyf-en-sestig atlete sal Suid-Afrika op volgende jaar se Spesiale Olimpiese Wêreldspele in Santiago, Chili verteenwoordig. Die span is na die naweek se Nasionale Somerspele in Rustenburg, Noordwes, aangewys waaraan 800 atlete deelgeneem het. Span SA het 49 medaljes by die 2023 se Wêreldsomerspele in Berlyn ingepalm. Die adjunkminister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Gestremdes, Mmapaseka Letsike, sê die span sal Suid-Afrika met trots verteenwoordig:
Spesiale Olimpiese Spele: Span SA verteenwoordig deur 65 atlete op 2027 se Wêreldspele [KLANK]
ENG LetsikeOnInclusivity