# Die polisie se Nasionale Ingrypings-eenheid het ʼn gesoekte vermeende baasbrein agter onwettige mynbedrywighede doodgeskiet tydens ʼn opsporingsoperasie in Carletonville, Gauteng. Lede van die eenheid is na ʼn huis waar die verdagte vermoedelik geskuil het. Nasionale polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die verdagte het op die polisie losgebrand, wat hulle gedwing het om terug te skiet. Sy sê daar is beslag gelê op ʼn AK-47-geweer en 125 rondes ammunisie:
Vermeende baasbrein van onwettige mynbedrywighede deur polisie doodgeskiet in Carletonville [KLANK]
ENG MatheONKingpin