Skip to content

Mokonyane vra ANC-lede om party se kandidatelyste te aanvaar [KLANK]

# ANC se eerste adjunk-sekretaris-generaal, Nomvula Mokonyane, moedig partylede aan om die kandidatelys vir die plaaslikeregeringsverkiesing in November te aanvaar. Sommige ANC-lede het gister hul ontevredenheid tydens die Vrystaatse manifes-bekendstelling getoon. Hulle beskuldig die party van verdeeldheid en het ongelukkigheid uitgespreek oor die keuse van kandidate in sekere wyke. Mokonyane sê organisatoriese dissipline is belangrik vir die party se sentralisme en beklemtoon die belangrikheid van die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan:

ENG MokonyaneOnIDP