Skip to content

SAKP verwerp bewerings dat sy onafhanklike verkiesingsveldtog beteken hy onttrek aan die Drieparty-alliansie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hy stap nie weg van die Drieparty-alliansie nie, maar bly deel daarvan terwyl hy homself hersaamstel. Die party gaan die eerste keer onafhanklik van sy groter alliansievennoot, die ANC, aan ʼn verkiesing deelneem. Die SAKP se hoofsekretaris, Solly Mapaila, sê hulle onafhanklike deelname is deel van die stryd om politieke verteenwoordiging vir die werkersklas te herbou en die alliansie se hersamestelling te verseker:

ENG MapailaOnAlliance