# Die Wes-Kaapse polisie doen ‘n beroep op lede van die publiek om die vuurwapens van oorledenes in te handig. Dit volg na die arres van twee tieners vir die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen by ‘n hoërskool in Hermeslaan, Atlantis. Polisiewoordvoerder, Ndakhe Gwala, sê die onbeheerde vuurwapens dra by tot die gruwelikste misdade in die samelewing:
Suid-Afrikaners versoek om vuurwapens van oorledenes in te handig [KLANK]
ENG GwalaONDeceased