# Die Valke het ‘n 37-jarige verdagte in hegtenis geneem wat verbind word met die Tembisa-hospitaalkorrupsiesaak van 635-miljoen-rand. Hy is by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kemptonpark, Ekurhuleni, in hegtenis geneem met sy terugkeer uit die buiteland. Valke-woordvoerder, Katlego Mogale, sê die verdagte is deel van die ingewikkelde ondersoek na die multimiljoenrand-tenderbedrogsaak. Sy sê die bewerings hou verband met verskeie oortredings van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur:
Verdagte in Tembisa-hospitaalkorrupsiesaak in hegtenis geneem [KLANK]
ENG MogaleONCoruption