# Die Interministeriële Komitee oor Plaaslikeregeringsverkiesings het alle Suid-Afrikaners versoek om versigtig te wees en nie demokrasie tydens die verkiesing met enige tipe geweld te ondermyn nie. Die departementele woordvoerder van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Pearl Maseko-Binqose, sê die Verkiesingskommissie se navorsingsverslag verskaf inligting oor die sienings en gedragsvoorkeure van volwasse Suid-Afrikaners om die verkiesingskonteks beter te verstaan en die OVK in te lig oor sy verkiesingsbestuursmandaat:
Suid-Afrikaners aangespoor om nie demokrasie met geweld te ondermyn tydens verkiesing nie [KLANK]
ENG BinqoseONDemocracy