Skip to content

Sokker: Pirates systap Sekhukhune om MTN8-eindstryd te haal

# Sokker: Orlando Pirates is deur na die MTN8-einstryd ná hul ‘n 3-0 oorwinning oor Sekhukhune United op die Orlando-stadion. Danksy doele in die eerste helfte deur Thapelo Mokobodi en Ghampani Lungu, asook ‘n laat doel deur Kamogelo Sebelebele, kon die Buccaneers hul 1-0-voordeel uit die eerste been in Polokwane verder vergroot. Die verdedigende kampioene sal nou teen die wenners van die ander halfeindstryd te staan ​​​​kom. Die uitslag hou Pirates op koers vir nog ‘n trofee vroeg in die seisoen.