# Die polisie in Mpumalanga ondersoek moordsake na die ontdekking van ses liggame van vermeende onwettige mynwerkers gister in Mashobote. Polisiewoordvoerder Mavela Masondo sê die polisie het ‘n oproep ontvang van ‘n lid van die gemeenskap wat gesê het hy het liggame by ‘n berg in die gebied gesien. Hy sê polisielede van die Onwettige Mynbouspan is na die toneel gestuur:
Mpumalanga-polisie ondersoek moordsaak nadat liggame van vermeende onwettige mynwerkers ontdek is [KLANK]
ENG MasondoONIllegalMiners