Skip to content

TLU SA sê regering kan nie daling van 5,9% in moordsyfer as oorwinning voorhou nie [KLANK]

# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die land se jongste kwartaallikse polisiemisdaadstatistiek bied geen rede vir selfvoldaanheid nie. Tussen April en Junie vanjaar is vyf-duisend-427 mense in Suid-Afrika vermoor. Kontakmisdaad het met 2,3- persent afgeneem, terwyl die aantal moorde met 5,9-persent gedaal het. Bennie van Zyl van TLU SA sê egter die regering kan nie ‘n afname van 5,9-persent as ‘n oorwinning voorhou terwyl byna 60 mense steeds daagliks vermoor word en ander ernstige geweldsmisdade toeneem nie:

AFR ZylonGovernment