Skip to content

Mededingingskommissie verwelkom aanstelling van nuwe adjunkkommissarisse [KLANK]

# Die Mededingingskommissie het die aanstelling van Bukhosibakhe Majenge en Tamara Mokoka as adjunk-kommissarisse van die Kommissie verwelkom, wat Dinsdag 1 September in werking tree. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het die aanstellings aangekondig. ‘n Woordvoerder, Siyabulela Makunga, sê albei is institusioneel ontwikkelde leiers wie se loopbane oor baie jare deur die Kommissie gevorm is en ook gehelp het om dit te vorm. Hy sê hul aanstellings versterk die Kommissie se uitvoerende leierskap terwyl hy steeds mededinging bevorder en handhaaf, verbruikers beskerm en inklusiewe ekonomiese groei ondersteun:

ENG MakungaONAppointment