# SAFTU het die regering en die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding versoek om die transformasie van die hoëronderwyssektor te prioritiseer. Statistiek toon 39,7-persent van die professore aan die Universiteit van Kaapstad is wit, 39,3- persent is buitelandse burgers, terwyl Afrika-, bruin en Indiese professore saam slegs 22,6-persent uitmaak. Asive Dyani van SAFTU sê dit moet nie ‘n kompetisie tussen swart Suid-Afrikaners en swart Afrikane van elders op die vasteland word nie, terwyl die geskiedenis van rassebevoordeling nog steeds voortduur:
SAFTU vra regering om hoër onderwyssektor te transformeer [KLANK]
ENG DyaniONTransform