# RISE Mzansi is krities oor onlangse polisiemisdaadstatistiek en voer aan die aangemelde afname in kontakmisdade skep ‘n vals gevoel van sekuriteit terwyl die toenemende krisis van geslagsgeweld in die land geïgnoreer word. Drie-honderd-en-vyf mense is van April tot Junie vanjaar vermoor as ‘n direkte gevolg van gepeupelreg. Makashule Gana van RISE Mzansi sê geslagsgeweld is verantwoordelik vir ‘n verstommende 95,8-persent van alle geverifieerde nege-duisend-201 verkragtingsake:
RISE Mzansi sê afname in moorde verdoesel toename in geslagsgeweld en genormaliseerde gepeupelreg [SOUND]
ENG GanaONMobJustice