# Twaalf SAPD-lede is in Limpopo beseer en ‘n onbekende motoris is dood na ‘n botsing gisteraand op die N1 naby die Astron-vulstasie in Limpopo. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba sê die ongeluk het gebeur toe die motoris in ‘n noordelike rigting op die N1 uit sy laan beweeg en teen ‘n polisie minibus gebots het:
12 SAPD-lede beseer in N1 ongeluk in Limpopo [KLANK]
ENG LedwabaONCrash