Skip to content

MK-party stel veldtog bekend vir 2026 plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]

# Die MK-party het sy voorbereidings vir die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November verskerp met die bekendstelling van sy ‘Let Us Return to the People‘-veldtog. Volgens die party het meer as 300-duisend nuwe lede sedert Junie aangesluit. Sibonelo Nomvalo van die party het aan die media gesê die party het ‘n verkiesingsentrum in Johannesburg opgerig om uitslae te monitor en op moontlike onreëlmatighede tydens die verkiesing te reageer:

ENG NomvaloOnCampaign