Skip to content

DA dien kandidatelyste in vir al 257 munisipaliteite by OVK [KLANK]

# Die DA het vandag sy kandidatelyste vir al 257 munisipaliteite en vier-duisend-484 wyke by die Verkiesingskommissie ingedien vir November se plaaslike regerings-verkiesing . Politieke partye het tot vanmiddag vyf-uur tyd om hul lyste in te dien. Ashor Sarupen van die DA sê kandidate het ‘n streng keuringsproses ondergaan om te verseker geskikte en toegewyde openbare verteenwoordigers word aangewys wat kiesers se vertroue verdien:

ENG SarupenOnCandidate