Skip to content

VN-hoof vra meer as R17-miljard in Ebola-bystand in DRK [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, vra 17,59-miljard-rand om ʼn plan om die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo te bekamp, volledig te befonds. Volgens berigte is vyf-duisend-713 gevalle en twee-duisend-744 sterftes aangemeld. Hierdie Ebola-epidemie versprei die vinnigste ooit. Guterres sê die DRK-regering en die Wêreldgesondheidsorganisasie het ʼn VN-beampte as senior Ebola-koördineerder aangestel, wat aan vyf prioriteite moet aandag gee:

ENG GuterresOnPriorities