Skip to content

Lebeya onthul Paul O’Sullivan vra oor vordering met Phala Phala-ondersoek [KLANK]

# Die voormalige hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het voor die Madlanga-kommissie getuig die privaat ondersoeker Paul O’Sullivan het navraag gedoen oor vordering met die Valke se ondersoek na die Phala Phala-saak. Lebeya het geweier om inligting te verskaf omdat ‘n ondersoek nie met privaat individue bespreek mag word nie. Hy het getuig O’Sullivan was saam met president Cyril Ramaphosa se voormalige politieke raadgewer, Bejani Chauke, toe hy navraag gedoen het:

ENG-LebeyaOnO'Sullivan