# Die polisie in Noordwes het ʼn soektog begin na ʼn 41-jarige man wat vermoedelik drie mense vermoor het. James Mohajane word gesoek in verband met die moord op sy vriendin, Moipone Lefoka, haar suster, Esther Lefoka, en Esther se kêrel, Tshepo Molekwa. Nasionale polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die drie slagoffers is blykbaar laas saam gesien by ʼn huis naby Makapanstad wat aan Molekwa behoort:
Soektog begin in Noordwes na man wat vermoedelik drie mense vermoor [KLANK]
ENG MatheONManhunt