Skip to content

Departement van Gesondheid vra dringende landwye optrede om immuniseringskrisis op te los [KLANK]

# Die Gesondheidsdepartement vra dringende optrede teen dalende immunisering-syfers om uitbrekings te verhinder van siektes wat deur entstowwe voorkom kan word. Dié afname kan dekades van openbare gesondheidswinste vernietig, insluitend die beduidende vermindering in sterftes onder baba’s en kinders onder vyf wat sedert die middel-2000’s bereik is. Woordvoerder Foster Mohale sê die persentasie babas onder ‘n jaar wat gladnie ingeëint is nie, het gestyg van 12,1-persent in 2017 tot 36,3-persent vroeër vanjaar:

ENG MohaleONImmunisation