Skip to content

Eskom teken sowat 200 elektrisiteit-verwante openbare veiligheid-gevalle aan [KLANK]

# Die land vier Elektrisiteit-veiligheidsmaand en Eskom moedig Suid-Afrikaners aan om onwettige elektrisiteitsverbindings, oop drade, beskadigde elektrisiteit-infrastruktuur en ander gevare onmiddellik aan te meld. Die kragverskaffer het ongeveer 200 voorvalle aangeteken wat met openbare veiligheid verband hou. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê onwettige verbindings en ontblote drade is nie net onwettig nie; dit kan mense skok, brande begin, die netwerk oorlaai en noodsaaklike infrastruktuur beskadig:

ENG MokwenaONUnsafeConnections