Skip to content

ActionSA verwerp EFF-mosie van wantroue teen speaker van Nasionale Vergadering [KLANK]

# ActionSA het die EFF se mosie van wantroue in die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, verwerp. Volgens die party, is meningsverskille met die speaker se besluite nie gronde vir haar verwydering nie. Athol Trollip van ActionSA het tydens die debat oor die mosie in die Parlement gesê die mosie kan ook die Parlement se aandag aflei van die artikel 89-ampsklagproses teen president Cyril Ramaphosa. Trollip het Didiza versoek om onpartydig te bly en te verseker die ampsklagproses gaan sonder verdere vertragings voort:

ENG TrollipOnDidizaMotion