Skip to content

OVK sê tradisionele leiers is noodsaaklik om toestande vir vrye en regverdige verkiesings te skep [KLANK]

# Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê tradisionele leiers is noodsaaklik om toestande vir vrye en regverdige verkiesings te skep. Moepya het tydens die OVK se vergadering met die Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika in Gauteng, gesê tradisionele owerhede help om dissipline, respek en orde in gemeenskappe te handhaaf. Hy sê konsultasie is ook belangrik terwyl samewerking tussen tradisionele owerhede en die OVK voor die plaaslike regeringsverkiesing versterk word:

ENG-MoepyaOnTraditionalLeaders