Skip to content

Matlala beweer gesprekke met Mkhwanazi het gelei tot sy arrestasie [KLANK]

# Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala sê sommige gesprekke wat hy met die kommissaris van Polisie van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, gehad het, het tot sy arrestasie gelei. Matlala het aan die Madlanga-kommissie gesê die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, het probeer om ‘n vergadering tussen hom en Mkhwanazi te reël. Matlala het voor getuienisleier Alida Hassim geweier om besonderhede van gesprekke met die geskorste adjunkkommissaris van Polisie, Shadrack Sibiya bekend te maak en gesê dit maak deel uit van sy regsaak:

ENG-Hassim-MatlalaOnSibiya-Mkhwanazi