# Motoriste moet Vrydag 28 Augustus verkeersontwrigtings in Fourways verwag as gevolg van die Johannesburgse Metropolisiedepartement se Vrouemaand-bewusmakingstaptog. Woordvoerder Xolani Fihla sê die staptog is vanaf 10-uur tot 12-uur met ongeveer 300 deelnemers. Die roete begin by Uraniumpark in Uraniumstraat, beweeg dan links op Winnie Mandela-rylaan, verby Pieter Wenningweg en daarna na die Indaba Hotel. Hy vra motoriste om alternatiewe roetes te gebruik:
JMPD waarsku oor vertragings Vrydag op Winnie Mandela-rylaan [KLANK]
ENG FihlaOnFridayRoadClosures