# Gholf: Die uitvoerende hoof van die PGA-toer, Brian Rolapp, sê daar is tans geen planne vir die herinstelling van die Terugkerende Lidprogram waarvolgens die vyfmalige major-kampioen Brooks Koepka van LIV Gholf teruggekeer het nie. LIV se toekoms is onseker en spelers soos Bryson DeChambeau, Jon Rahm en Cameron Smith kan dit dalk oorweeg om volgende jaar terug te keer. Rolapp sê verskeie faktore sal in ag geneem moet word:
Gholf: PGA-toer se uitvoerende hoof sê LIV-spelers moet hulle terugkeer verdien [KLANK]
ENG RolappOnPlayerReturns