Skip to content

Sokker: Bruno Fernandes en Khadija Shaw aangewys as PFA-spelers se Speler van die Jaar [KLANK]

# Sokker: Manchester United se kaptein, Bruno Fernandes, het die Professionele Sokkerspelervereniging se Speler van die Jaar-toekenning vir mans in die 2025/2026-seisoen ontvang, en Khadija Shaw van Manchester City is Vrouespeler van die Jaar. Fernandes het met 21 doele die Premierliga-rekord verbeter en Thierry Henry en Kevin De Bruyne verbygesteek. Nico O’Reilly van Manchester City is aangewys as die Jong Manspeler van die Jaar, terwyl Arsenal-speler, Olivia Smith, met die vrouetoekenning spog. Fernandes sê hierdie toekenning is baie spesiaal:

ENG FernandesOnAward