# Die EFF-leier, Julius Malema, sê die regering se versuim om op te tree teen die beweerde aanstigters en plegers van geweld teen buitelandse burgers in Suid-Afrika skep die indruk dat die geweld deur die staat goedgekeur is. Hy het gepraat tydens president Cyril Ramaphosa se antwoordsessie in die Nasionale Vergadering gister. Die president het gesê die regering ondersoek beweerde pogings deur magte buite die land wat die geweld teen buitelanders beïnvloed en aangehits het. Malema sê hierdie geweld is nie gesigloos nie:
Malema bevraagteken die gebrek aan arrestasies van aanstigters en plegers van geweld teen buitelandse burgers [KLANK]
ENG MalemaOnViolence