Skip to content

AfriForum beskuldig Limpopo-regering dat hy Dennilton-grondeienaars in die steek laat [KLANK]

# AfriForum sê die gebrek aan titelaktes het ‘n uitwerking op inwoners se eiendomsregte in Dennilton in Limpopo, en veroorsaak probleme met ontwikkelings op die grond. Die organisasie voer aan sommige inwoners s meentgrond word oom ook onwettig beset. Barend Uys van AfriForum doen ‘n beroep op die provinsiale Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling om antwoorde te verskaf en die oordrag van grond aan die gemeenskap te bespoedig, met sommige aansoeke wat so ver as 2017 teruggaan:

AFR UysOnLandowners