# Die Vereniging van Staatsamptenare het ‘n Arbeidshof-interdik bekom teen die Registrateur van Arbeidsverhoudinge, wat in Junie in die Staatskoerant verklaar het hy is van plan om die vakbond se registrasie te kanselleer. Die VSA is 60-dae gegee om vertoë te rig. Die arbeidsregistrateur, Lehlohonolo Molefe, sê die derde grootste staatsdiensvakbond het nie geouditeerde finansiële state en lidmaatskaprekords ingedien nie. Claude Naicker van die vakbond sê hul is wel ‘n regte vakbond:
Staatsamptenare bekom interdik teen deregistrasie [KLANK]
ENG NaickerOnRegistrar