Skip to content

Sokker: Minister McKenzie wag op SAFA se verslag oor die vertraging met Mosimane se aanstelling as Bafana se afrigter [KLANK]

# Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die plaaslike beheerliggaam SAFA gekritiseer oor die vertraging met Pitso Mosimane se aanstelling as nuwe hoofafrigter van Bafana Bafana. SAFA se nasionale uitvoerende komitee het die aanstelling vroeër die maand goedgekeur, maar geen amptelike aankondiging is nog gedoen nie weens mislukking in kontrak-onderhandelings. Bafana se kwalifiseringsveldtog vir volgende jaar se Afrikabekertoernooi begin volgende maand. McKenzie wag op SAFA se verslag:

ENG McKenzieOnMosimane