Skip to content

DA in Tshwane sê Rebeccastraat-krematorium het belegging nodig [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê meer beleggings is nodig om die Rebeccastraat-krematorium te herstel. Die party verwerp ʼn voorstel dat die bestuur van die krematorium in die weste van Pretoria na die metro se Departement van Streeksbedrywighede en Koördinering oorgedra word. Dit word tans deur die stadsbestuurder se kantoor bestuur. Marika Kruger Muller van die DA sê die krematorium is noodsaaklik vir inwoners en moet beskerm word:

AFR MullerONCrematorium