# Forum for South Africa vra president Cyril Ramaphosa om die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, te verwyder omdat hy nie daarin slaag om die toenemende misdaad- en geweldsvlakke te verlaag nie. Hy het onlangs verklaar dat misdaad-meesterbreine vanuit magsposisies werk en hulself kan beskerm. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, vra waarom die beplanners van georganiseerde misdaad nie aangekeer word as die regering geloofwaardige inligting het wat hulle identifiseer nie:
Forum vra Ramaphosa om waarnemende minister van Polisie Cachalia te verwyder [KLANK]
ENG TebogoONRamaphosa