# Die MK-party Vroueliga veroordeel die voortgesette vervolging, openbare vernedering en skynbare teikening van die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane. Sy het gister in die Pretoriase Streekhof verskyn in verband met ‘n strafsaak wat voortspruit uit bewerings oor haar hantering van die omstrede Absa/Bankorp-saak tydens haar ampstermyn as Openbare Beskermer. Die MK-vroueliga sê alhoewel die proses van verantwoordbaarheid gerespekteer moet word, mag geregtigheid nooit selektief, uit weerwraak of as ‘n wapen gebruik word teen diegene wat nie meer gunstelinge is nie.
MK-party Vroueliga veroordeel voortgesette vervolging van Busisiwe Mkhwebane