Skip to content

NVG gaan korrupsie en bedrog ondersoek na Emfuleni-werkers se inhegtenisneming [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy sal korrupsie, bedrog en misdaad ondersoek wat noodsaaklike openbare infrastruktuur en dienslewering ondermyn. Dit volg na die inhegtenisneming van sewe werknemers van die Emfuleni-munisipaliteit wat beskuldig word dat hulle geld geëis het om mense weer aan dienste te koppel. Hulle het volgens berigte 150-duisend-rand gemaak uit bedrog, diefstal, geldwassery en peuter met noodsaaklike infrastruktuur. Die NVG-woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die werknemers het die munisipaliteit bedrieg deur onwettig en teen vergoeding die elektrisiteit te herstel na sakeondernemings en individue wie se rekeninge agterstallig was:

ENG MahanjanaONInfrastructure