Skip to content

Gauteng Onderwysdepartement gaan infrastruktuurprobleme by Reigerpark-skool aanspreek [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Onderwys sê hy gee aandag aan infrastruktuurkwessies by die Reiger Park Secondary School in Boksburg. Daar is kommer oor die toestand en funksionaliteit van ablusiegeriewe by die skool, asook toegang tot drinkwater vir leerders. Die departement se woordvoerder, Onwabile Lubhelwana, sê ‘n span inspekteurs sal die ablusiegeriewe en waterinfrastruktuur by die skool assesseer. Hy sê die uitslag daarvan sal die nodige ingrypings bepaal:

ENG LubhelwanaOnMaintenance