# Die beweerde ‘Groot Vyf’-kartelbaas en sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala het geweier om die aard van sy verhouding met die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya te bespreek. Matlala het voor die Madlanga-kommissie getuig en bevestig hy ken Sibiya en het voorheen sy kantoor besoek nadat hy ‘n vergadering oor ‘n huurkontrak van die Departement van Openbare Werke aangevra het. Hy het egter gesê hy kon nie hul transaksies bespreek nie weens voortgesette ondersoeke en aanklagte teen hom:
Matlala weier om besonderhede oor verhouding met Shadrack Sibiya bekend te maak [KLANK]
ENG MatlalaOnSibiyaRelationship