Skip to content

Gauteng-vroue lei provinsiewye misdaad- en padveiligheidsoperasie [KLANK]

# Meer as 600 vroue in wetstoepassing het ‘n provinsiewye operasie in Gauteng gelei gemik op misdaad en onveilige bestuur. Die operasie het daartoe gelei dat 14 ongedokumenteerde buitelandse burgers en tien roekelose en nalatige bestuursverdagtes in hegtenis geneem is. Die woordvoerder van die verkeerspolisie in Gauteng, Sello Maremane sê meer as tien-duisend mense is deursoek, terwyl meer as 200 motoriste van verskeie oortredings aangekla is en 22 onpadwaardige voertuie van die paaie verwyder is:

ENG MaremaneOnWomen